Author: Jean

Oulike les oor klinkers!

Hierdie les oor klinkers sal jou leerders definitief help om hul klinkers reg uit te spreek. Baie oulik!

Rapportkommentaar

Dis weer daardie tyd van die kwartaal. Tyd om rapporte reg te kry. Ons is somtyds so gejaagd dat dit moelik is om ordentlik oor gepaste rapportkommentaar te dink. Hier is ‘n paar skakels waar jy honderde voorbeelde kan kry en kan aanpas of vertaal vir jou klas. Dit help regtig baie! As julle dalk kommentaar het om te deel, laat weet ons gerus! ‘n Paar webtuistes en dokumente: Laerskool...

VivA-App ‘n moet-hê vir jou leerders!

Hierdie Afrikaanse App is die beste ding wat nog ooit met Afrikaans gebeur het. Uiteindelik is Afrikaans ook digitaal. Lees meer!

Afrikaanse hulpmiddels deur Onnies Online

Op soek na oulike Afrikaanse hulpbronne? Jy hoef nie verder te soek nie, Onnies Online het klomp dinge wat net te lekker in jou klas sal werk. Wanneer laas het jy op Teacha! ingeloer? Op ons Teacha-winkel het ons die volgende hulpbronne. Sommer lekker goedkoop! Vir die Afrikaansonnies het ons oefeninge wat jy sommer as ‘n toets ook kan gebruik. Hierdie hersieningsoefening het vrae en ‘n memorandum...

Timmie se toer deur tyd

Net toe ek dink dat ek alles gesien het, het ek hierop afgekom! Prezi, soos julle teen nou al weet as julle Onnies Online volg, is ‘n aanlyn aanbieding platform waarop jy aanbiedings kan skep wat opwindend is en leerders sommer lekker wakker hou. Dink aan ‘n PowerPoint sonder al die simpel animasies. Kombineer dit nou met ‘n groot bladsy waarop jy kan inzoem en siedaar – Pr...

Woordeskatlyste op Quizlet

Quizlet is ‘n aanlyn flitskaart webtuiste, waar jy jou eie flitskaarte kan maak. Omdat so baie mense dit gebruik is daar oneindig baie woordekskatlyste vir Afrikaans EAT. Kinders geniet dit baie om hiervan gebruik te maak. Hulle kan speletjies speel, soos ‘n geheuespeletjie, dit maak ook toetse wat outomaties gemerk word en jy kan dit selfs uitdruk in verskillende formate. Dis regtig &...

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te verbeter. Lekker kyk! Ingrid Jonker “As Jy Weer Skryf” – Chris Chameleon “As Jy Slaap” – Chris Chameleon “Die Onverkrygbare”- Chris Chameleon “Pop Val Stukkend” – Chris Chame...

Eksamenflaters

Ons het op die Onnies Online Facebook-blad, sowel as Toeter en Twitter aan Onnies gevra watter snaakse antwoorde hulle op vraestelle gesien het. Baie dankie aan almal wat hul antwoorde gedeel het!

Inspirasie: Elke kind het ‘n kampioen nodig

Rita Pierson, an onnie for 40 years, once heard a colleague say, “They do not pay me to love children.” She then said: “Children are not going to learn from you if they do not like you!” This video encourages onnies to believe in their learners and connect with them on a real, human and personal level. Start right now by watching her TED talk. It’s really inspiring, e...

Die beste plakkate vir die klaskamer!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wat reeds in haar winkel beskikbaar is. Daar kom nog baie, want sy werk tans aan ‘n hele paar nuwe ontwerpe. Haar Juffrou-boek is ook uitstekend. Dit bevat spasie vir beplanning, notules, daaglikse herinneringe en soveel meer. Gaan kyk ...

Visuele aanbiedings van poësie

Tegnologie in jou klaskamer kan ‘n reuse verskil maak. Deesdae is leerders omtrent net visueel ingestel omdat alles wat hul doen amper op ‘n skerm plaasvind. Dis tog nodig vir die onderwys om aan te beweeg en veral in ‘vervelige’ vakke soos tale kan ‘n mens voor in die tou staan! Prezi’s oor gedigte Tiaan Lotter, Afrikaansonderwyser te Parklands College, het ook...

Afrikaanse Video’s op YouTube

Ons almal onthou ons gunsteling kinderstories wat ons gekyk het toe ons klein was. Nou is baie daarvan op die internet – verniet! Dit mag dalk nie vir ewig daar wees nie, maar dis beter as om orals te gaan soek vir die DVD’s (dis nou as dit beskikbaar is). Hier is ‘n paar van my gunstelinge wat ek sommer so nou en dan in die klas ook gebruik (veral Moemin!) Moemin Brakanjan Pinoc...