Share This Post

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry vir die jaar. En jou klas sal sommer die beste lyk ook!

Verjaarsdagkaarte

Klik hier vir meer

Temas

Terug skool toe / Ken mekaar / Roetine

Reëls

Klik hier om al die digitale dekor te sien wat op Teacha! beskikbaar is.

Share This Post