Share This Post

Die Mooiste Plakkate vir die Afrikaansklas

Die Mooiste Plakkate vir die Afrikaansklas

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks digitale plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te verstaan.

Ons hou van die volgende plakkate:

Hier is ‘n paar voorbeelde. Mal daaroor!

klinkers plakkate.png

werkwoorda46

voorsetselsa46-3

woordsoorte

Die plakkate is bietjie duurder as gewoonlik, maar dit is definitief die ekstra geldjie werd. Mens koop hierdie goed mos net een keer. Druk dit uit en lamineer dit. Jou klas gaan uitstekend lyk.

Besoek dit hier

Share This Post

5 Comments

  1. Wil asb meer uitvind oor plakkate vam woordsoorte.

    Reply
  2. EK soek plakkate vir graad 3 in engels en afrikaans. My tema is uile. Die heel nutted.

    Reply
  3. Dit lyk oulik. Ek wil graag meer uitvind.

    Reply
  4. We are primary school in Namibia interested in your marerial fpr Afrikaans.

    Reply
  5. ek soek plakkate van gewilde idiome wat 9 – 11 jariges kan aanleer en gebruik.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.